Ons diens aan jou
Independent Bond Originators sal jou help om die finansiëring van jou nuwe huis seepglad te laat verloop.
Independent Bond Originators sal die administratiewe werk behartig en die beste objektiewe opsies voorlê vir jou.
Ons bied u:
- Nuwe huislenings
- Verband her-finansiering
- Tweede verbande! (Verdere verband)
Neem asb. ag dat ons nie ñ bank of ñ eiendomsaggenskap is nie. Ons sal namens u aansoek doen vir u verband.
|
|
Met ons netwerk van besigheidsvennote en jare se ondervinding sal ons:
- Konsulteer oor die beste finansierings strategië.
- Al die potentieële finansiërders kontak, informasie insamel en voorlê vir ‘n objektiewe besluit.
- Al die administratiewe werk behartig.
- Die beste finansiëring skema vir jou onderhandel.
U kan selfs u fondse binne 7 dae ontvang!
Maak gebruik van ons Prokureurs en
spaar tot 30% op Prokureurs koste!
|
|